Kontak_Ons

 

markus@kondor.co.za

083-655-0908

 

 

(For English, click <here>)

- Kondor Cruises -

bied met trots aan

Werk Op Toerskepe

                      
(MSC Sinfonia. [2010]***)

 

Versoek 'n konsultant om jou te kontak 

Klik op die bostaande skakel en 'n konsultant sal jou spoedig kontak. Ons sal jou ook behulpsaam te wees met jou "CV" en aansoekvorm >>...

 

 

Geniet jy dit om 

  • te reis,
  • om met mense te werk,
  • fotos te neem,
  • om geld te verdien terwyl jy met vakansie gaan (Dollars, ja - US$),
  • om deel te wees van die grootste groeiende toerisme bedryf in die węreld?

Hou jy van

  • avontuur,
  • gratis kos,
  • gratis verblyf?

Is jy beried om

  • lang ure te werk,
  • akkommodasie te deel,
  • vir tydperke van 6-8 maande op 'n passassierskip te leef?

Well, indien jy JA op die vorige vrae geantwoord het, sal hierdie bootreis aanbieding jou beslis geval.  Bloot om aan boord van 'n majestieuse, luukse skeepsvaart te wees en die oseane vol reis, is beslis die geleentheid van 'n leeftyd om jouself te bederf terwyl jy tussen  US$1,000.00 en US$2,500.00 per maand verdien. 

Indien bogenoemde vir jou aanvaarbaar is, is dit die regte tyd om die volgende sprong te maak - maar eers moet ons seker maak dat jy kwalifiseer. Beantwoord asseblief die volgende vrae so eerlik as moontlik:
Het jy 'n geldeige Matriek sertifikaat? Ja Nee
Is jy tussen 21 – 30 jaar oud (jonk)?  Ja Nee
Het jy 'n uitnemende geaartheid? Ja Nee
Is jy 'gesteld op jou eie netheid? Ja Nee
Besit jy 'n geldige Suid Afrikaanse of  EU Paspoort? Ja Nee
Is jy medies gesond? Ja Nee
Is jy baie taalvaardig in Engels? Ja Nee
Het jy enige tatoeermerke wat opsigtelik is wanner jy 'n swemkostuum dra? Ja Nee

(Bogenoemde items in donker gedruk (BOLD) is verpligte vereistes)

Na afloop van die omvattende fotografie kursus vir skeepsreisfotograwe mag jy aansoek doen om as 'n skeepsreisfotograaf op een van die vele luukse skepe te werk.

Is jy gereed om die uitdaging te aan te pak?  Voltooi asseblief die volgende vorm deur <HIER te KLIK>  sodat 'n konsultant jou spoedig kan kontak.


MSC Melody (2009)


MSC Melody (2009



MSC Melody (2009


MSC Melody (2009

Skakels / Borge:

African Gap Year

Fotografie Kursus

Kondor Photographic bied 'n kursus aan vir voornemende  bootreis fotograwe.  Klik op bogenoemde skakel om die webblad te besigtig.

*** Disclaimer:
The following images of the MSC Sinfonia were sourced from Wikimedia Commons:
http://commons.wikimedia.org/wiki/File:MSC_Sinfonia_2.JPG

http://commons.wikimedia.org/wiki/File:MSC_Sinfonia_3.JPG